iTunes

Opening the iTunes Store.If iTunes doesn't open, click the iTunes application icon in your Dock or on your Windows desktop.Progress Indicator
Opening the iBooks Store.If iBooks doesn't open, click the iBooks app in your Dock.Progress Indicator
iTunes

iTunes is the world's easiest way to organize and add to your digital media collection.

We are unable to find iTunes on your computer. To download the free app Storierak by nb Uitgewers, get iTunes now.

Already have iTunes? Click I Have iTunes to open it now.

I Have iTunes Free Download
iTunes for Mac + PC

Storierak

By nb Uitgewers

Open iTunes to buy and download apps.

Description

Storierak features some of SA's best children's books and features voice narration, games and more.

** Afrikaans **
Die Storierak Toepassing is gratis om af te laai en spesiaal ontwerp vir jou iPad & iPad-mini tablet vir maksimale leesgenot vir kinders.
Dit bevat wonderlike Afrikaanse kinderboeke, geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Daar is stories om van te kies en te keur soos oulike Rympies vir Pikkies en Peuters, Bennie Boekwurm se stories, Liewe Heksie se groot reeks stories, Tjiff en Tjaff se mannewales, Ons eie Kleuterbybel én die gewilde Storiemuis-reeks van Leon Rousseau. Daar is puik voorlesings deur bekende stemkunstenaars soos Joanie Combrink, Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (Dowwe Dolla) en vele meer. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.

Laai die oulike Toep. nou af op jou iPad of iPad-mini en kry jou eerste boek ook heeltemal verniet!

Storierak bevat lekker bykomstighede:
- Elke storieboek het twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade
- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto op die eerste bladsy

Nuwe Afrikaanse kinderboeke verskyn elke maand. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak en hou van ons op die Facebook-blad https://www.facebook.com/Storierak.
Kontak ons gerus met enige navrae by storierak@nb.co.za. Lekker lees!

What's New in Version 2.8

• Bug fixes and performance improvements

AFR
• Spoed verbeterings
• Fout regstellings

iPad Screenshot

iPad Screenshot 1
Storierak
View in iTunes
  • Free
  • Category: Books
  • Updated:
  • Version: 2.8
  • Size: 16.2 MB
  • Language: English
  • Seller:

Compatibility: Requires iOS 8.0 or later. Compatible with iPad.

Customer Ratings

We have not received enough ratings to display an average for the current version of this application.
All Versions:

Top In-App Purchases

  1. Tjiff en Tjaff op die plaas$2.99
  2. Gouelokkies$1.99
  3. Tjiff en Tjaff by die see$2.99
  4. Wolraad Woltemade$1.99
  5. Storiemuis Boek 1$4.99
  6. Ons eie Kleuterbybel – Nuwe Testament$7.99
  7. Tjiff en Tjaff gaan skool toe$2.99
  8. Dikkekat en Kollepiet$6.99
  9. Die drie varkies$1.99
  10. Jappie Apie soek sy mamma$3.99