Screenshots

Description

In die speletjie, leer die kind die volgende uitken:
* patroon herkenning
* verskillende groottes
* kleure
* vorms
* rigtings
* subtiele verskille

Die speletjie word interessant gemaak deurdat die speler vorder op 'n slangetjies en leertjies bord wanneer die korrekte antwoord gegee word.

What's New

Version 1.1

Spelling van 'SOORTGELYK' is reggemaak.
Nuwe prente bygevoeg.
Slotte en name van deure wat nog nie voltooi is nie, is verwyder.

Information

Seller
Carien Van Zyl
Size
45.9 MB
Category
Education
Compatibility
Requires iOS 7.0 or later. Compatible with iPhone, iPad, and iPod touch.
Languages
Afrikaans
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© 2015 Carien van Zyl
Price
$2.99

Supports

  • Family Sharing

    With Family Sharing set up, up to six family members can use this app.

More By This Developer

You May Also Like