屏幕快照

简介

Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, bied topgehalte leesstof en vermaak vir elkeen in die gesin - van nuus, mense-dramas, raad en fiksie tot mode- en glans, doen-dit-selfprojekte, resepte, klaskamerhulp, blokraaie en opwindende wedstryde.

Pryse vir subskripsies:

1 maand = ($5,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
2 maand = ($11,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
3 maande subskripsie = ($15,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
6 maande subskripsie = ($34,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
1 jaar subskripsie = ($74,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.


Privacy Policy URL : https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#policy
Terms of Service: https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#terms

新内容

版本 6.2

- iOS 11.4 compatibility
- app update and bug fixes

信息

销售商
Zinio International S.L.
大小
53.5 MB
类別
娱乐
兼容性
需要 iOS 8.0 或更高版本。与 iPhone、iPad 和 iPod touch 兼容。
语言
俄文, 德语, 意大利语, 日语, 法语, 英语, 西班牙语
年龄分级
限4岁以上
Copyright
© Media 24 Ltd
价格
免费
App 内购买项目
  1. 15-Nov-18 ¥12.00
  2. 22-Dec-16 ¥12.00
  3. Huisgenoot-tydskrif ¥40.00

支持

  • 家人共享

    启用“家人共享”后,此 App 最多可供 6 名家庭成员使用。

更多来自此开发人员的 App

你可能也会喜欢