iTunes

Opening the iTunes Store.If iTunes doesn’t open, click the iTunes icon in your Dock or on your Windows desktop.Progress Indicator
Opening the iBooks Store.If iBooks doesn't open, click the iBooks app in your Dock.Progress Indicator
iTunes

iTunes is the world's easiest way to organize and add to your digital media collection.

We are unable to find iTunes on your computer. To download from the iTunes Store, get iTunes now.

Do you already have iTunes? Click I Have iTunes to open it now.

I Have iTunes Free Download
iTunes for Mac + PC

Een biljoen jaar n.C.

Thompson Uitgewers

This book is available for download with iBooks on your Mac or iOS device, and with iTunes on your computer. Books can be read with iBooks on your Mac or iOS device.

Description

In Mosambiek gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans ‘n ander plek omdat ‘n gemuteerde virus besig is om die ganse mensdom uit te wis. Dog die wêreld het daarin geslaag om ‘n ruimteskip na die naaste Exsoplaneet te stuur waar die mens hopelik kan oorleef. ‘n Groot grondstorting na baie reën begrawe die skool onder ‘n massiewe klomp modder en verseël dit vir ewig. Die mens het na 1 biljoen jaar weer op aarde verskyn. (evolusionêr van vooraf ontwikkel). Dit is nog ‘n primatiewe samelewing (verlyk met Roemeinse tyd). Die groot Slenkdal in Afrika het afgeskeur en is ‘n aparte kontinent. Die son is ook goter en warmer. Blou lug, want daar is weinig besoeding. Groot oerdiere wandel rond – is nie weer deur ‘n meteoriet getref nie. Maar die mensdom is ‘n twee groepe verdeel:- mans en vrouens leef geheel en al apart en het hoegenaam geen kontak nie, behalwe vir voorplanting wat kunsmatig gedoen word. Daar is wel ‘Afwykendes’(dus hetroseksuele mense) maar dié woon in die verre noorde van die nuwe kontinent (Azila). Die held Roe is tans ‘n slaaf in die huishouding van ‘n magsugte man wat die keiser in ‘n staatsgreep wil om ver gooi. Maar daarvoor het hy geld nodig en toe hy hoor van goud wat ontdek is, stuur hy vir Ab om te gaan ondersoek instel. Dié ontdek skaars enige goud, maar wel baie eienaardige klippe – niks anders as die gelamineerde lees- en muurkaarte sowel as boeke uit Tabi se klaskamer van ‘n biljoen jaar gelede wat intussen versteen het. Hy vra Roe, wat ou tale ken, om te help met die ontsyfering hiervan. Dinge gebeur so dat Roe uit die mans se stad moes vlug (hy weet van die staatsgreep) en by ‘n waterpoel in die digte bosse ontdek hy ‘n vrou, Este. Hulle raak verlief en sy help hom om die ou alfabet te ontsyfer. Hulle vind toe uit dat hierdie oer-oer mense al gevlieg het en was ook op die maan. M.a.w. ‘n baie meer gevorderde beskawing as die een waarin hulle woon en reken dis die hoogste beskawing van die mens nog. Roe en Este keer na die mans stad terug waar Roe die keiser wil gaan waarsku, maar word veraai en hulle moet vlug. Kom in die land van die normale mense af, terselfeder tyd wat die ruimteskip weer na die aarde terugkeer.

Een biljoen jaar n.C.
View In iTunes
  • 12,00 kr
  • Available on iPhone, iPad, iPod touch, and Mac.
  • Category: Sci-Fi & Fantasy
  • Published: 16 February 2012
  • Publisher: Thompson Boekdrukkery
  • Print Length: 235 Pages
  • Language: Afrikaans
  • Requirements: To view this book, you must have an iOS device with iBooks 1.3.1 or later and iOS 4.3.3 or later, or a Mac with iBooks 1.0 or later and OS X 10.9 or later.

Customer Ratings

We have not received enough ratings to display an average for this book.