iTunes

Opening the iTunes Store.If iTunes doesn’t open, click the iTunes icon in your Dock or on your Windows desktop.Progress Indicator
Opening the iBooks Store.If iBooks doesn't open, click the iBooks app in your Dock.Progress Indicator
iTunes

iTunes is the world's easiest way to organize and add to your digital media collection.

We are unable to find iTunes on your computer. To download from the iTunes Store, get iTunes now.

Do you already have iTunes? Click I Have iTunes to open it now.

I Have iTunes Free Download
iTunes for Mac + PC

Tippie en die mot

Reinette Palmer

This book is available for download with iBooks on your Mac or iPad, and with iTunes on your computer. Multi-touch books can be read with iBooks on your Mac or iPad. Books with interactive features may work best on an iPad. iBooks on your Mac requires OS X 10.9 or later.

Description

Leer my lees  het sy oorsprong uit ‘n liefde vir die opvoeding en onderrig van kinders oor die algemeen, maar ook in besonder elke kind wat spesiale aandag nodig het om sy volle potensiaal te bereik.  Die samestellers van hierdie leesreeks het ‘n wye ervaringsveld.
Met  jare se  ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose en Reinette Palmer met die Leer my lees  reeks ‘n liefde vir lees by kinders kweek.
Die reeks is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.  Kinders sal saam met die karakter Tippie, ‘n vreugdevolle ervaring deel. 
Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.  Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Die reeks bestaan uit 8 vlakke.  In elke vlak is daar verskillende boeke.  Die Leer my lees reeks is ‘n progressiewe leesreeks met prettige illustrasies en is as volg saamgestel:
Leer my lees 1   -  3-letter woorde: kort klanke
Leer my lees 2  -  4-letter woorde:  lang klanke
Leer my lees 3  -  4-letter woorde:  tweeklanke
Leer my lees 4  -  kort sinne
Leer my lees 5  -  langer sinne 
Leer my lees 6  -  langer woorde, langer sinne met kort paragrawe
Leer my lees 7  -  langer paragrawe
Leer my lees 8  -  kort stories

Screenshots

screenshot 1
screenshot 2
screenshot 3
Tippie en die mot
View In iTunes
  • 2,49 €
  • Available on iPad and Mac.
  • Category: Education
  • Published: 17 March 2012
  • Publisher: Reinette Palmer
  • Print Length: 17 Pages
  • Language: Afrikaans
  • Requirements: To view this book, you must have an iPad with iBooks 2 or later and iOS 5.0 or later, or a Mac with iBooks 1.0 or later and OS X 10.9 or later.

Customer Ratings

We have not received enough ratings to display an average for this book.