iPhone Screenshots

Description

NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.

What's New

Version 3.2.1

Ons het ‘n gogga wat probleme veroorsaak het, reggestel.

Ratings and Reviews

4.6 out of 5

10 Ratings

10 Ratings

Amper daar.

GertJMyburgh

Julle program het baie verbeter maar so hier en daar sluip daar nog foute in maar ons is maar net mens en wie maak nie foute nie. Lekker om vinnig die hoogtepunte van die dag se nuus te lees.

Skrif te klein

8ash8ley

Ek geniet Net Nuus baie, maar met die nuwe update kan ek nie die klein skrif lees nie. Die vorige update kon ek die skrif mooi duidelik sien. Is daar n moontlikheid om die skrif grootte te verander?

Beste Afrikaans-nuus

Aweeeniss

Die app is die beste Afrikaanse nuus-app wat beskikbaar is.

Ek stel voor dat daar ‘n link geplaas word op elke nuus-blokkie om jou na die oorspronklike artikel te neem, indien mens meer sou wou lees.

Information

Seller
24.com Online Studios (pty) Ltd.
Size
123 MB
Category
News
Compatibility
Requires iOS 9.0 or later. Compatible with iPhone, iPad, and iPod touch.
Languages
English
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© Media24 Limited
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    With Family Sharing set up, up to six family members can use this app.

More By This Developer

You May Also Like