Screenshots

Description

Real lewe is die eerste reeks wat kategesebyeenkomste aanvul met videogrepe, klanksnitte en prentjies direk op jou foon. Dit ondersteun jou reis met God deur weeklikse aanhalings, Bybelgedeeltes en tips om in jou geloof te groei. Dit bevat ook bykomende agtergrondinligting vir dieper verstaan.

Die app is aanvullend tot drie kategese-produkte wat by Bybel-Media beskikbaar is:

• Real lewe #1 Aangeraak deur God
• Kompas – Rigting vir die lewe (Tema-kategese)
• Padkaart – Sien die groter prent (Tema-kategese)

Geloofsgewoontes is sekere dinge wat ons doen om in ons geloof te groei. Ons kan meer as een geloofsgewoontes gereeld uitleef, maar hierdie jaar gaan ons elke week op een spesifieke geloofsgewoonte fokus en dit inoefen. Jy sal elke week ʼn boodskap op jou foon kry met ’n uitdaging wat jy kan aanpak. Jy sal baie leer en ervaar, soms selfs iets wat jy nie verwag het nie!

----------------------------------

Real lewe is the first South African Sunday school program to include videos, audio clips and illustrations directly on your phone. The app functions as a companion on your journey with God by means of weekly quotations, Bible passages and tips for continued growth in your faith. It also includes additional background information to assist group leaders with an in-depth understanding.

The Real lewe app goes hand in hand with three Sunday school products from Bible Media:

• Real lewe #1 Aangeraak deur God
• Kompas – Rigting vir die lewe (Theme-based series)
• Padkaart – Sien die groter prent (Theme-based series)

Faith habits are the activities we do to grow in our faith. Even though it is possible to practice more than one faith habit at a time, this year we're going to focus on practising one faith habit each week. You'll receive a weekly notification with a challenge. Through the year you'll learn and experience many things, maybe even something you did not expect!

Information

Seller
Bybel-Media
Size
34.1 MB
Category
Education
Compatibility
Requires iOS 9.0 or later. Compatible with iPhone, iPad, and iPod touch.
Languages
English
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© 2018 Bybel-Media
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    With Family Sharing set up, up to six family members can use this app.

More By This Developer

You May Also Like