Vrese van 'n jong moeder Vrese van 'n jong moeder

Vrese van 'n jong moeder

    • $2.99
    • $2.99

Publisher Description

Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.

Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte.

Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. 

Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis.

‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie.

 Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet.   Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorteer is deur mense wat weet wat om te doen. Ek glo dat hierdie informasie ook sal help om die gebeurtenis van siekte (morbiditeit) en sterftes (mortaliteit) in hierdie ouderdoms groep te verminder wanneer meer ouers wee twat om te doen en dan hierdie kennis gepas toepas. Moeders sal ook minder angs ervaar , veral omdat sommige moeders hoë bloeddrukke ervaar na geboorte. Enige kennis en ingryppings wat minder angs sal bring gedurende hierdie tydperk moet daarom baie  welkom wees.

GENRE
Professional & Technical
RELEASED
2017
December 11
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
48
Pages
PUBLISHER
Gabriel Agbo
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
1
MB

More Books by Dr Gilbert Adimora

Guérir encore le pain des enfants Guérir encore le pain des enfants
2020
癒し:まだ子供のパン 癒し:まだ子供のパン
2019
Cura Divina Cura Divina
2019
Healing: fortfarande barnens bröd Healing: fortfarande barnens bröd
2018
Anxieties d'une jeune mère Anxieties d'une jeune mère
2017
Ansiedades de uma jovem mãe Ansiedades de uma jovem mãe
2017