Sing Vir Liefde

Sing Vir Liefde

Met toekennings by die SAMAs, Ghoemas en vele ander kompetisies, is Karlien van Jaarsveld een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars. Dis nie net musiek wat haar so gesog maak nie, haar silwerdoek- en TV-optredes wys hoe veelsydig sy is. Apple Music het haar raakgesien en danksy hulle ondersteuning asook blootstelling op radiostasies en ‘n wenspan wat haar liedjies skryf, is Sing Vir Liefde een van Afrikaans se topverkopers. Karlien se album laat haar vry en lig voel, en sy glo die liedjies sal 'n boodskap van vrede oordra, maar met genoeg ritme om te kan sokkie op die maat van die liefde.

Other Versions

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada