13 Songs, 47 Minutes

EDITORS’ NOTES

Jo Black maak sy debuut met Skepe. Agter die lang baard,vellies en tatoeërmerke, skuil 'n mens met 'n passie vir die lewe. Jo se stories en musiek help om oud en jonk te inspireer en te motvieer. Johan Vorster en Jo se paaie het gekruis en uit dié ontmoeting het Skepe die lig gesien. Die album was 'n weghol-sukses en die musiek het 'n kortpad na luisteraars se hart en siel geneem. Jo se stem is deurdrenk met emosie en tussen woorde van inspirasie en dieper betekenis, bring die musiek lewenslesse vol wysheid. Skepe gee meer as net hoop; dit vul jou hele wese.

TITLE TIME

More By Jo Black

Songs

Albums

Videos

Listeners Also Played