Okay! (Deluxe)

Okay! (Deluxe)

Vleesbaai op Suid-Afrika se Tuinroete was waar die eerste gedagtes vir die album OKAY! gestalte gekry het. Die Heuwels Fantasties neem ons op safari met digitale klanke van ontdekking en liefde en die lewe. “LED Liefde” is alreeds ‘n gunsteling by bewonderaars. Opnames saam met JR, Valiant Swart, klaviermeester Janine Neethling en die saksofoonspeler Hiram Koopman, sorg liedjies soos “Koeëlbaai“, “Duik In” en “Praat Met My” vir ‘n onvergeetlike reis saam met Die Heuwels Fantasties wat meer as okay gaan wees.

Other Versions

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada