My Hart Bly in 'n Taal

My Hart Bly in 'n Taal

Wanneer hy 'n kitaar nader trek en begin sing, staan die hoendervleis op jou vel. Sy debuutalbum My Hart Bly In 'n Taal het gevolg nadat 'n video van hom die Afrikaanse mark behoorlik op sy kop gedraai het. Almal het dit aangestuur en gevra waar is die album. In April 2016 tref sy eerste treffer "Baby Wat Eet Ons Vanaand?" die radiostasies en dit word die nuwe "in" liedjie. Skaars klaar met skool, en hier trek hy musiek van David Kramer, Laurika Rauch en Koos du Plessis nuwe baadjies aan en roer die hartsnare met sy fluweelstem. Afrikaans het 'n nuwe ster gekry. 

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada