13 Songs, 47 Minutes

EDITORS’ NOTES

Adam Tas se stem is met emosie gelaai op liedjies soos “Swerwer” en “Afrikagrond”. Patrioties en met ‘n geestelike aanslag vertel Adam hoe hy sy oupa Daan onthou in “Patatas en Pyptabak”, terwyl “Hooglied” en “Manna vir die Boere” jou vir ‘n wyle in ander mense se skoene laat stap. Daar is twee duette op die album, een saam Ricus Nel (“Ek Slaap Sleg Sedert Ek Dood Is”) en “Where the Wild Roses Grow” saam met Andriëtte. Adam se roerende lirieke tref hard op ‘n amper bluegrass-manier, in Afrikaans, terwyl hy die stories van sy land se mense skilder op Patatas en Pyptabak.

TITLE TIME

More By Adam Tas

Songs

Albums

Videos

Listeners Also Played