5 Songs, 17 Minutes

TITLE TIME

Ratings and Reviews

5.0 out of 5
6 Ratings
6 Ratings
Labsmiela ,

Liefde in Afrikaans

Vat jou ore uit op ‘n romantiese piekniek en laat faraway George hulle vlei met mooi woorde en ware talent agter sy guitar.
WoW

Nico Viljoen ,

Jack Johnson Gevoel

Love die feit dat dit Original is. Mens gaan op 'n Nostalgiese trip met sy musiek. Laat my dieselfde voel soos wanneer mens Jack Johnson luister... Beautiful!

Georg 90 ,

Mr

Great Job!