Screenshots

Description

** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.

------

Het jy geweet?
• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and voëlroepe is ingesluit, waar beskikbaar

What’s New

Version 1.8

-Minor bug fixes
-Optimised for iOS 9

Ratings and Reviews

Voëlkyker ,

Telleurstelend

Ek koop Afrikaanse boeke en toepassings eerder as in engels om sodoende te verseker dat sulke toeps sal aangaan. Ek was egter telleurgestel deur hierdie toep. Van die 46 spesies is daar net 1 voël in elke katagorie. Daar is bespis nie 200 fotos op die toep nie. Daar is wel baie interessante inligting, maar wat die ontwikkelaar ‘n ster gekos het is die feit dat die voël roep funksie glad nie werk nie. Dit stateer as die roep nie beskikbaar is nie, maar vir die ander is dit doodse stilte. Kry die gratig toep of belê in ‘n engelse een.

Developer Response ,

Hello. Thank you for your review. Sorry that I'm only replying in English. You should be able to access information on all the species. Only being able to see 1 bird per category is how the "Lite" (Free) version works. Please could you delete the Lite app if you have it and confirm that you still have this problem on the paid version to rob@appdeveloperstudio.co.za so we can investigate this and any other problems. Sorry for the inconvenience you've had. If we can't resolve them, we can issue a refund. Kind regards. Rob

Information

Seller
Robert Maclean
Size
198.7 MB
Category
Reference
Compatibility
Requires iOS 7.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.
Languages
English
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© 2015, Penguin Random House South Africa (Pty) Ltd
Price
R59.99

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like