Screenshots

Description

Geestelike dagstukke ontwikkel deur Bybel-Media.

Dit gaan elke weeksdag uit na duisende intekenaars en is nou ook in ʼn app-formaat beskikbaar.
Die oordenkings het ’n moderne aanslag en is veral gerig op gelowiges wat nie elke dag baie tyd vir stiltetyd het nie.
Die reaksie van lesers op hierdie dagstukke bevestig die geloofsopbou wat hulle deur Boodskap vir Vandag ervaar.

Nuwe boodskappe word elke Maandag to Vrydag beskikbaar gemaak.


Daily devotions developed by Bible Media.

Boodskap vir Vandag is sent out to thousands of subscribers daily, and is now also available as an app.
The devotions are written in a modern idiom, and are specially designed for believers with limited time for daily devotions.
The reaction of readers on Boodskap vir Vandag confirms the spiritual growth they experience through these devotions.

New devotions are made available each Monday to Friday.

Information

Seller
Bybel-Media
Size
802.8 KB
Category
Lifestyle
Compatibility
Requires iOS 8.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.
Languages
English
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© 2015 Bybel-Media
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like