iPhone Screenshots

Description

Hoekom kamp ons? Dis sekerlik in ons natuur om te kamp. Daar is ook baie redes wat dit vir ons spesiaal maak. Wanneer jy dink aan 'n kampterein, dink jou verstand outomaties aan ‘n tent en ‘n vuur, of is dit meer die gemak van ‘n karavaan? Het jy al geargumenteer oor of jou manier van ‘slaap buite’ eintlik kampering is? Wel, elkeen het sy eie mening wat kampering aanbetref. Dus, of jy ‘n nuweling is wat kampeer en jy weet nie waar om te begin nie, en of jy nou ‘n gesoute kampeerder is op soek na inspirasie, hier is ‘n APP vir ieder en elke een om sy volgende wegbreek te beplan.

What's New

Version 1.1

- New Features
- UI Improvements
- Bug Fixes

Information

Seller
Thinus Pool
Size
43.6 MB
Category
Travel
Compatibility
Requires iOS 8.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.
Languages
English, Arabic, Azerbaijani, Catalan, Czech, Danish, Dutch, Finnish, French, German, Greek, Hebrew, Hungarian, Indonesian, Italian, Japanese, Korean, Norwegian Bokmål, Norwegian Nynorsk, Polish, Portuguese, Romanian, Russian, Simplified Chinese, Slovak, Spanish, Swedish, Traditional Chinese, Turkish, Ukrainian, Vietnamese
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© Lekker Kampplekke
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like