Screenshots

Description

Met ons Lewe met Ritme toeps (apps) sal jy een tik weg wees van ons kerk se preke, webjoernale (blogs), video’s, kalenderinskrywings en nog meer!
- Onmiddellike toegang tot preke
- Voeg gebeure direk tot jou toestel se kalender
- Geïntegreerde kaarte en aanwysings
- Ontvang belangrike herinnerings kennisgewings (alert notifications)
- Webjoernale (Blogs), sosiale netwerk integrasie, video’s en nog vele meer
Dankie dat u ons Lewe met Ritme toeps (apps) gaan aflaai

What’s New

Version 4.2.7

- Bug Fixes

Ratings and Reviews

J1936VN ,

WONDERLIKE Applikasie !!

Hoe wonderlik is dit om saam met ander mede gelowiges reg oor die wêreld my God te kan dien. Fantastiese 'App' !! Dit werk baie goed. Ek gebruik dit elke dag en is werklikwaar tevrede.

Information

Seller
Your Giving, Inc.
Size
16.5 MB
Category
Lifestyle
Compatibility
Requires iOS 9.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.
Languages
English, German, Norwegian Bokmål, Russian, Spanish, Swedish
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© Tithe.ly - Your Giving, Inc.
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like