Screenshots

Description

Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies)

Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vasle. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en 'n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas.

Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar 'n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees.

Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur 'n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar maak.

Also available in English as Seasons by Cleverkiddo
Also available in French as Saisons par Cleverkiddo

What’s New

Version 2.2

iOS11 Support
Fixed iPhoneX layout issues

Ratings and Reviews

Afrikaans is bo! ,

Seisoene

Baie oulik en leersaam!

Deo Music ,

Uitstekend

Baie geluk met uitstekende saamgestelde, interessante aktiwiteite vir ons kinders.

Marlize xx ,

Teleurgesteld!!

App werk glad nie! Geen opsie om dit te probeer voor jy dit koop! sodra jy dit gekoop het werk dit nie! Lyk soos 'n geldmaak storie!!!

Information

Seller
Carien Van Zyl
Size
76.4 MB
Category
Education
Compatibility
Requires iOS 9.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.
Languages
English
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© 2018 Carien van Zyl
Price
R29.99

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like