Screenshots

Description

‘n Informele kletsprogram waar ons kenners, Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na al die sport gebeure kyk, van die duikslae tot die skeidsregters. Soos in die vorige reeks sal ons lekker braai, sing en Rugby praat. Wat is beter as om die week se sportgebeure om die vuur te bespreek en ‘n tjoppie op die kole te gooi?

Praat met ons deur Facebook of Twitter, kyk na ons video's met laas week se sangers en geniet ons wenresepte. In samewerking met Pick n Pay en kykNET.

What's New

Version 1.0.1

Minor bug fixes and design changes

Information

Seller
Runninghill Software Development PTY LTD
Size
7.2 MB
Category
Entertainment
Compatibility
Requires iOS 8.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.
Languages
English
Age Rating
Rated 4+
Copyright
© 2015 Runninghill Software Development (Pty) Ltd
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like